Kinderkerk Les: 2. Die Bybel – God se woorde

2. god se worde

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Die Bybel – God se Woorde

Hierdie is die tweede les  in die Kinderkerk Lesreeks oor die Bybel. Hierdie les is aangepas uit Kids Sunday School Place.

In hierdie les gesels ons bietjie oor maniere wat ons boodskappe vir mekaar kan stuur.  Daar is baie maniere om dit te doen, en ons speel so klompie speletjies oor die verskillende maniere om ‘n boodskap oor te dra.

  1. Speletjie 1: Simon says
  2. Speletjie 2: Stomstreke
  3. Speletjie 3: Telefoontjie
  4. Speletjie 4: Raai

‘n Illustrasie word gedoen om aan die kinders te verduidelik dat die Bybel God se eie woorde is wat Hy vir mense gesê het om te skryf.

Die les sluit af met die laaste speletjie waar die kinders moet probeer om sekere goed wat in die Bybel staan uit te ‘act’.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

2. KINDERKERK LES – Die Bybel – God se Woorde

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-kinderkerk-lesreeks/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s