Kinderkerk Les: Paasfees 2

kk les - paasfees 2 - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Paasfees 2

Hierdie les begin met twee ysbrekers rondom onthou, want die nagmaal onthou of herinner ons aan wat Jesus vir ons gedoen het. Die kinders help om die deeg vir ‘n broodjie aan te maak, en trek Bybelse klere aan, terwyl hulle om ‘n tafel van lae bankies en kussings gaan sit.

Die verhaal van die eerste nagmaal word aan die kinders verduidelik, en hulle word uitgenooi om saam nagmaal te gebruik, nadat hulle eers vergifnis vir hulle sondes gevra het.

‘n Baie eenvoudige, maar treffende illustrasie word met koeverte en ‘n R1 gedoen, om Jesus se opstanding uit die dood aan die kinders te verduidelik.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – Paasfees

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s