Kinderkerk Les: 1. Wie is die Heilige Gees?

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Wie is die Heilige Gees? In hierdie…

Kinderkerk Les: 2. Wat doen die Heilige Gees?

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Wat doen die Heilige Gees? In hierdie…

Kersfeesherdenking: Die Getuienis van die Kersboom

Sjoe, hoe het hierdie jaar nie gevlieg nie! Dit voel skoon laf om iets oor Kersfees te skryf, maar dan besef mens dis beplanning tyd vir al die Kersfees-vierings wat oppad is. Hoe nader mens aan Kersfees kom, hoe sieker begin jy op jou maag te voel as jy besef waaroor dit vir ons as…