Kersfeesherdenking 2

Kersfeeshedenking 2 - Om jou geloof af te stof

‘n Kersboom is so universele simbool in winkels en in baie mense se huise van kersfees, as jy dit sien weet jy dadelik wat dit simboliseer.

Kom ons gebruik hierdie jaar die kersboom in ons huise om die Evangelie van Jesus Christus aan mense te verkondig.

Kersfeesherdenking 2: Om jou geloof af te stof

Soos julle seker kan raai gebruik ons weer die kersboom as vertrekpunt vir ons Jeugles, of ons getuienis in ons huise. Dit sal eintlik wonderlik wees om hierdie as Jeugles EN in ons huise te gebruik, sodat mense weer bewus kan raak van WAT Jesus vir ons kom doen het.

In hierdie les gebruik ons ons Geloofbelydenis as getuienis. Alles wat ons aan die boom hang simboliseer ‘n deel van die evangelie. Jy kan die kersversierings koop of jy kan dit self maak. Dis ‘n heerlike projek om saam met jou kinders aan te pak en op hierdie manier weer met hulle te gesels oor wat Jesus vir ons kom doen het, en waaroor Kersfees REGTIG gaan.

Daar is nie skakels vir die volgende versierings nie, omdat dit maklik is om self te maak: LIGGIES: kan jy jou kersliggies gebruik. WOLKE: stukkies watte. KRUISIE: uit twee stokkies maak, of roomysstokkies.

Jy kan selfs die beskrywings van elke versiering print, op karton plak en saam aan die boom hang vir mense om dit self te lees.

JEUG – Kersfeesherdenking – Om jou geloof weer af te stof

Krone

Slang

Appel

Krippie

Harte

Duif

Blomme

Volg gerus hierdie skakel na al ons hulbronne rondom die geboorte van Jesus:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/kersfees/

 

 

 

 

One thought on “Kersfeesherdenking 2

  1. Terug pieng: Kersfees: Nativity scenes |

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s