Kersfees Speletjies

Kersfees Speletjies kan as deel van Huisgodsdiens, Oukersaand of op Kersdag gebruik word. Dit kan ook as ysbrekers saam met Kersfees lesse gebruik word. Soos altyd bly ons Kersfees ‘tema’ – Jesus Christus. 1. Kersfees Left-Right Nativity Speletjie Hierdie is ‘n BAIE oulike speletjie wat op verskeie maniere gebruik kan word, maar dis een hulpbron…

Kersfees Foto-Uitdaging

Gebruik die 10 dae voor Kersfees om jou te herinner aan die ware betekenis van Kersfeesfees. Begin Saterdag 15 Desember en maak Maandag 24 Desember klaar. Lees elke dag se Bybelverse en kyk of jy ‘n foto kan neem rondom die foto-uitdaging. Deel dit met jou vriende en groepe op sosiale media en maak hulle…

Kesfees Dot-to-Dot prentjies

Ons het so paar Kersfees dot-to-dot prentjies bymekaargemaak om te help met die vakansie wat voorlê, en ook as jy nog iets soek rondom kersfees: Gabriël verskyn aan Maria: Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af: Gabriel verskyn aan Maria Josef en Maria oppad na Nasaret Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:…

Kersfees Leesplan

‘n Kersfees leesplan is ‘n wonderlike manier om die geboorte van Jesus weer in perspektief te kry, so tussen die kersfees malheid deur. Hierdie leesplan begin op 1 Desember en eindig op 25 Desember. Dis in die volgende vier kategorieë ingedeel: Christus se koms Christus is hier Christus gee Christus kom terug Laai die kersfees…

Kersfees Maze prentjies

Ons het so paar Kersfees mazes bymekaargemaak om te help met die vakansie wat voorlê, en ook as jy nog iets soek rondom kersfees: Kersfees Maze 1 Laai die die kersfees maze 1 hieronder in PDF formaat af Kersfees Maze 1 Kersfees Maze 2 Laai die die kersfees maze 2  hieronder in PDF formaat af…

Kersfees Vasvra

‘n Kersfees vasvra is nog ‘n manier om die verhaal van Jesus se geboorte met jou kinders te deel. Ons het ‘n Junior Kersfees vasvra, asook ‘n Senior vasvra saamgestel. Elke vasvra is in  twee WORD formate beskikbaar. Die een is bloot ‘n lys met al die vrae en antwoorde, en in die ander dokument…

Kersfees Kopkrappers

Kersfees Kopkrappers is ‘n kreatiewe manier om dele van die verhaal van Jesus se geboorte met jou kinders te deel. Daar is tien kopkrappers, en elkeen is in ‘n ander formaat om dit interessant te hou. Kersfees Kopkrappers Hier is ‘n paar van die kopkrappers wat jy gratis in PDF formaat kan aflaai. Kopkrapper 1:…