GK Jeug se webtuiste stel nooit teleur met oulike hulpbronne hierdie tyd van die jaar nie. Hulle het ‘n paar oulike inkleurprente met Afrikaanse oor die gebeure rondom Jesus se geboorte. Gaan loer gerus by die skakels hieronder na hierdie oulike inkleur hulpbronne van hulle:
1. Die Grootste Geskenk:
https://www.gkjeug.co.za/inkleur-die-grootste-geskenk/
2. Jesus is Gebore:
Inkleurprent: Jesus is gebore
3. Maklike Inkleurprente vir Kersfees:
Maklike inkleurprente vir Kersfees
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne: