Kersfees: Leer meer van Jesus Christus

jesus - groot

Nog ‘n GK Jeug hulpbron wat tydens Huisgodsdiens saam as gesin gedoen kan word. Gedurende die tyd van kersgeskenke, lekker eet en kuier saam met familie is dit maklik om te vergeet waaroor Kersfees eintlik gaan.

Leer meer van Jesus Christus:

In die Kerstyd vier ons die geboorte van Jesus Christus, ons verlosser. Gebruik hierdie werkkaart met sy twee bladsye om meer te leer oor wie Jesus Christus is. Petrus sê: “U is die Christus, die Seun van die lewende God.”  Matteus 16:15

silver christmas background

Volg die skakel na GK Jeug se webtuiste om hierdie hulpbron af te laai:

Leer meer van Jesus Christus

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s