Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied.
In hierdie twaalde boek sal jy ses lesse met die volgende temas vind:
- Die Brief aan die Filippense
- Die Brief van Jakobus
- Timoteus
- Briewe van Johannes
- Die sewe gemeentes van Openbaring
- Kersfees
Hierdie reeks bestaan uit 35 blaaie wat jy almal gratis by die skakel hieronder kan aflaai en print:
Click to access KIX-Boek-12-Filippense-tot-Openbaring.pdf
Volg die skakel hieronder na KIX se ander lesreekse: