Kersfees: DinkJeug Adventpakkie

 
Dinkjeug Adventpakkie - groot
 
DinkJeug het soos gewoonlik weer ‘n baie oulike Kersfees hulpbron wat ons graag met julle wil deel:
 

DinkJeug Adventpakkie:

 
Die Adventpakkie se temas sluit hierdie jaar aan by die leesrooster tekste se inhoud. Daar was ’n versoek dat ons dit aanpas sodat dit aansluit by die Adventsweke se temas vir diegene wat dit eerder so wil gebruik.
 
Die aangepaste pakkie is hier beskikbaar: https://dinkjeug.co.za/adventpakkie-2022-vlaggies/
 
Ons is opgewonde dat die Adventpakkie se temas saamwerk met die DinkJeug Familie App se daaglikse oordenkings! Hier is die skakels om dit af te laai:
 
 
 
Moedig gesinne aan om die app af te laai en dit in die vakansietyd te gebruik vir huisgeloof.
 
 
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne:
 
 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s