Huisgodsdiens: Die ware betekenis van Kersfees

kersfees - groot

GK Jeug het ‘n baie oulike, praktiese manier om met jou kinders oor die geboorte van Jesus Christus te gesels. Dis lekker prakties en die kinders behoort dit baie te geniet. 

Aktiwiteitsboekie vir Kersfees:

GK Jeug het ’n spesiale boekie vir Kersfees gemaak. Hierdie A5 16-bladsy-boekie kan jy maklik uitdruk in swart en wit. Daar is dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat, en baie aktiwiteite rondom Kersfees, in.

Hierdie aktiwiteitsboekie bevat die volgende:

  • Die verhaal van Jesus se geboorte
  • Saampraat: Hoop op die Here!
  • Dot-to-dot
  • Saampraat: Vind vreugde by God!
  • Saampraat: Waar is jou vrede?
  • Gevalle woorde
  • Deurmekaar woorde
  • Blokkiesraaisel
  • Saampraat: Dit is tyd vir liefde!
  • Soek die woorde (moeilik en maklik)
  • Ontrafel die woorde
  • Saampraat: Geseënde Kersfees!
  • Twee inkleurprente met teksverse

Wenk: As jy dit uitdruk kies die “booklet”-opsie en dan “both sides” om dit in ‘n boekie te kan vorm. As jou drukker dit nie kan doen nie, geen probleem! Jy kan dit in A4- of A5-formaat druk.

Is daar iets waarmee julle sukkel is die antwoorde ook beskikbaar.

Laai hierdie oulike boekie op GK Jeug se webtuiste by die skakel hieronder af:

Aktiwiteitsboekie vir Kersfees

Volg die skakel hieronder na ons ander Huisgodsdiens/Huisgeloof hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s