Gesels saam oor Kersfees

gesels groot

Hierdie is nog ‘n oulike Kersfees hulpbron van GK Jeug.

Wil jy die hele gesin aan die gesels kry?

As jy tyd saam jou hele gesin wil spandeer en die kinders aan die gesels wil kry, laai hierdie bladsye af. Elke bladsy het 8 kaartjies op. Jy laai dit af, druk dit en knip die kaartjies uit. Daar is een met vrae spesifiek vir Kersfees en een met lekker algemene vrae.

Dit is ’n heerlike ysbreker en die vrae wissel tussen snaaks en ernstig. Jy kan dit om die etenstafel gebruik of selfs in die kar gereed hê vir die langpad.

Volg die skakel hieronder om hierdie hulpbron af te laai.

Gesels saam met Kersfees

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s