Hier is nog ‘n oulike Kersfees hulpbron van GK Jeug.
Mense en Plekke in die Kersverhaal:
Toets jou Bybelkennis met hierdie blokkiesraaisel. Dié blokkiesraaisel het die name van mense en plekke wat in die Bybel genoem word met Jesus se geboorte. Dit is opgestel uit Lukas 2:1-15 en Matteus 2:1-12 met die gebruik van die 1983-vertaling.
Volg die skakel hieronder na GK Jeug se webtuiste waar jy dit kan aflaai:
Mense en plekke in die Kersverhaal
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne: