AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.
2. Om sout te wees – Senior
Hierdie is die tweede les in ons mini-reeks oor sout vir die aarde. Ons eerste aand het ons in die vorm van ‘n funaand gehou, en ons het gekyk na die belangrikheid van sout. HOEKOM Jesus ons juis die opdrag gee om SOUT vir die aarde te wees.
In hierdie les kyk ons wat dit PRAKTIES in ons alledaagse lewe beteken om sout vir die aarde te wees. Ons laaste les in die mini-reeks is “As sout laf geword het”.
Laai die dokumente hieronder af:
JEUGLES – Julle is die sout vir die aarde
Ysbreker: Hidden Picture – CheckOutOurArt
Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor Sout vir die Aarde:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-van-die-aarde-sondagskool/
Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor Sout vir die Aarde:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/
[…] https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/10/20/sondagskool-les-2-sout-vir-die-aarde-snr/ […]
LikeLike