Ons deel graag die volgende webtuistes met ‘n paar oulike Afrikaanse ysbrekers en speletjies met julle.
Tania Berrang
Tania het twee dokumente met gratis Afrikaanse ysbrekers en speletjies, een vir Jeugdienste en een vir Selgroepe. Gaan kyk gerus daarna, volg net die volgende skakels na die dokumente.
http://taniab.co.za/file/e9091146db21020141af67f90eb5ea41/Ysbrekers%20vir%20Selgroepe.pdf
Gereformeerde Kerk – Jeug
Die Gereformeerde kerk se Jeug webtuiste het oulike Afrikaanse speletjies, kenmekaar speletjies en PowerPoint Bybelvasvrae waarna julle gerus kan kyk, volg net die skakels na hulle webtuiste:
http://www.gkjeug.co.za/speletjies-vir-kinders/
http://www.gkjeug.co.za/kenmekaarspeletjies/
http://www.gkjeug.co.za/bybelvasvrae/
Communitas
Ons het op ‘n vorige Blog ‘posts’ na Kix Bybelmedia se gratis lesse op Communitas se webtuiste verwys, hier is ‘n paar oulike Afrikaanse speletjies op Communitas se webtuiste, volg net die skakel.
http://communitas.co.za/category/ysbrekers/
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/