Bybel Aktiwiteite: Dot-to-Dot

dot to dot - groot

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens.

Dot-to-Dot

Dot-to-dot is ‘n ou staatmaker waarvan baie van ons dalk al van vergeet het, en wat die ouer kinders net so baie geniet soos die jonges.

Daar is ‘n bord op Pinterest – VoorJouProPege – met baie oulike, redelik moeilike dot-to-dot aktiwiteite, so vir graad 4 en ouer. Die aktiwiteite is deur die ‘user’ opgelaai, met geen kopiereg op nie. Ons het dit afgelaai, na Afrikaans vertaal en deel dit graag met julle. Ons het hulle in twee kategorieë ingedeel nl. Ou Testament en Nuwe Testament om dit so bietjie makliker te maak.

OU TESTAMENT

Adam en Eva

Noag en die duif

Die drie manne verskyn aan Abraham

Ismael en Isak

Jakob se droom

Josef se nuwe jas

Josef se broers verkoop hom

Moses in die mandjie

Moses met die tien gebooie

Die Israeliete trek deur die Rooisee

Die Tabernakel

Biliam se donkie

Simson

Samuel hoor God

Dawid en Goliat

Elia vaar op hemel toe

Jeremia word geslaan en in die blok gesit

NUWE TESTAMENT

Gabriel verskyn aan Maria

Josef en Maria reis in Nasaret

Jesus se geboorte

Die Herders word van Jesus vertel

Josef en Maria vlug met Jesus

Jesus word gedoop

Die verlamde man deur die dak

Die vermeerdering van die brode

Jesus maak die storm stil

Jesus maak die tempel skoon

Saggeus

Die Goeie Herder

Die verlore seun

Petrus – gooi die nette aan die ander kant in

Jesus se intog in Jerusalem

Die vrouens by die lee graf

Jesus verskyn aan Sy dissipels

Hier is die skakel na ons Pinterest Bord waarop gratis dot-to-dot aktiwiteite in goeie kwaliteit is:

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s