Kinderkerk Les: Inleiding – Jesus

Blue spectrum background with color abstract bubbles pattern.

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

INLEIDING: Jesus

Die tema van die nuwe kwartaal se lesse is God die Seun – Jesus, elke week word ‘n ander eienskap van Jesus behandel ten einde God die Seun – Jesus –  beter te leer ken.

KINDERKERKLES – Inleiding – Jesus

Prente: Action Hero’s:

Hulk

Spiderman

Superman

The Flash

Prente: Wonderwerke van Jesus

Jesus genees ‘n lam man

Jesus loop op die water

Jesus maak die storm stil

Jesus staan op uit die dood

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/jesus-kinderkerk-lesse/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s