Paasfees: Lydenstyd Aftelkalender

lydentyd aftelkalender - groot

Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk met vreugde, erns en pyn die sterwe van Jesus verkondig deur sy lyding in herinnering te roep en in voorbereiding op die Paasfees.

Lydenstyd Aftelkalender

Hierdie oulike Lydenstyd Aftelkalender van NG Kempton-Hoogland word op DinkJeug se webtuiste gedeel. ‘n Aftelkalender gee vir kinders ‘n konkrete begrip van hoeveel dae daar in Lydenstyd is, en dit help met ‘n visuele voorstelling vir hoe lank die Lydenstyd sal duur. Hierdie is ‘n baie oulike, praktiese manier om jou kinders deur die Lydentyd, of ‘Lent’, soos dit in Engels bekendstaan te begelei.

Volg die skakel hieronder na die Lydentstyd Aftelkalender:

Lydenstyd Aftelkalender

Volg die skakel hieronder na ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s