Paasfees Hulpbronne 2022

hulpbronne 2022 - groot

Met Paasfees om die draai sien ons op die Blog se statistieke dat almal opsoek is na idees om Paasfees sinvol vir ons kinders te maak. Weens omstandighede het ons hierdie jaar nie tyd gehad om ons eie hulpbronne te onwerp nie, maar daar is deur die genade genoeg oulike hulpbronne vir Paasfees op die Internet beskikbaar. Ons deel graag die Paasfees hulpbronne wat ons die afgelope tyd op afgekom het met julle in een post.

KIX Paasfeesles:

Gaan loer gerus by die skakel hieronder na KIX se oulike Paasfeesles vir 2022

Click to access Paasfees-2022-1.pdf

DIE STORIE VAN PAASFEES:

‘n Vertaling van Saddleback Kids se storie van Paasfees vertaal na Afrikaans in die vorm van ‘n eenvoudige video clip:

DinkJeug het soos gewoonlik baie oulike hulpbronne waarvan ons die skakels met julle deel:

1. GROOT LYDENSWEEK SINTUIE

Groot Lydensweek – Sintuie

2. PALM TOT PAASFEES

Palm tot Paasfees: Groot Lydensweek pakkie

3. PAASFEES SKATTEJAG

Paasfees Skattejag

4. SKEP NUWE PAASFEES TRADISIES

Skep nuwe tradisies hierdie Paasfees

5. BETEKENIS VAN DIE KRUIS BOEKIE VIR TIENERS

Betekenis van die kruis

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s