Sondagskool Les: Nagmaal 2

nagmaal 2 - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Nagmaal

Ons kan nie met ons kinders oor Paasfees praat sonder om oor die Nagmaal te praat nie. Hierdie is ‘n les wat die nagmaal op ‘n eenvoudige, praktiese manier aan die kinders verduidelik. Hierdie is ons tweede Sondagskool Nagmaal les op die Blog.

Laai die Nagmaal les 2 hieronder in PDF formaat af:

Sondagskool Les – Nagmaal 2

Volg die skakel hieronder na ons ander Nagmaal Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/nagmaal/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s