Sondagskool Les: Paasfees 3

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Paasfees 3 Vir…

Stories: ‘n Pragtige Paasfees Storie

Die Bybel sê dat ons weer soos kinders moet raak, en hierdie pragtige, aangrypende storie vertel dit so mooi. ‘n Pragtige Paasfees Storie “Op ons dorpie was daar ‘n seuntjie wat, soos ons destyds gepraat het “gebreklik” gebore is. Hannes was ook verstandelik erg uitgedaag. Op skool kon hy nie eintlik vorder nie en het…

Paasfees Aktiwiteite vir die Kleinspan

In hierdie post wil ons graag met julle ‘n klompie gratis hulpbronne deel wat jy met die kleiner kinders kan doen. Ons gaan by elkeen vir julle die skakel gee waar julle dit gratis kan aflaai. Paasfees Puzzels: Hierdie pragtige 20 stuk puzzel kan gratis van Christian Preschool Printables by die skakel hieronder, in kleur…

Opstandings-Tuin

Daar is baie verskillende manier om jou kinders oor Paasfees te leer, en die wonderlike offer wat Jesus vir elkeen van ons gebring het. Opstandings-Tuin Ons het verlede jaar ‘n post gedoen: Paasfees aktiwiteite, waarin ons ‘n paar kreatiewe maniere wat ons op die internet gevind het, met julle gedeel het om jou kinders van…

Paasfees Skattejag 2

Hierdie is die tweede Paasfees Skattejag op die Blog, maar is heelwat anders as die vorige een. Vir hierdie skattejag gebruik jy leë plastiek eiers wat jy hierdie tyd van die jaar by baie Chinese winkels en craft winkels te koop kry. Paasfees Skattejag 2 Knip die prentjies uit en sit dit in die plastiek…

Paasfees Assosiasie Speletjie

Hierdie is nog ‘n manier om die Paasverhaal te hersien. Vir hierdie speletjie is daar ‘n klomp kaartjies met prentjies op. Elke prentjie word geassosieer met ‘n deel van die Paasverhaal. Paasfees Assosiasie Speletjie Jy kan hierdie speletjie op baie maniere gebruik. Die idee is dat die prentjies gewys word, en die deelnemers dan moet…

Paasfees Blokkiesraaisel

Ons deel graag nog ‘n oulike hulpbron van die Gereformeerde kerk Jeug se webtuiste met julle. Hierdie keer is dit ‘n Paasfees Blokkiesraaisel, gratis en in Afrikaans. Die blokkiesraaisel dek al die hoofgebeure van die Paasverhaal en het by elke vraag die teksvers waar jy die antwoord kan kry. Volg die skakel hieronder na die…

Paasfees Matching Game

Ons is altyd opsoek na nuwe vars maniere om die evangelie met ons kinders te deel. Ons hoor ook baie hoe ouers interessante, nuwe maniere soek om huisgodsdiens met hulle gesinne te doen. Paasfees Matching Game Ons het die matching game konsep gevat, en dit so bietjie moeiliker gemaak. Ons het ‘n ‘volgorde bord’ gemaak…

‘n Paasfees Gedagte

Ons het vanoggend ‘n versoek van een van ons gemeentelede gehad om ‘n Paasfees gedagte te maak, wat sy as betekenisvolle geskenkies vir haar kollegas wil gee, en wat nie veel kos nie. ‘n Paasfees Gedagte Die Paasfees gedagte kan jy vir vriende, familie, kollegas by die werk en ook vir jou kinders by die…

Woordpret vir Paasfees

Die spreekwoord lui: “hoekom die wiel weer ontwerp?”, wel dis presies hoe ons vanoggend voel! Ons was oppad om ‘n woordpret Paasfees hulpbron vir die Blog te maak, en kom toe vanoggend op ‘n soortgelyke gratis hulpbron, in Afrikaans af. Ons gaan NIE die wiel weer ontwerp nie, en deel dus die skakel na hierdie…