AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Paasfees 3
Vir hierdie les het jy ‘n hele paar hulpmiddels nodig. Die verhaal van Paasfees word gelees en tussen elke deel is daar ‘n aktiwiteit of illustrasie wat deur die kinders of die leier gedoen word. Dis ‘n lekker eenvoudige, interaktiewe les.
Laai die les hieronder in PDF formaat af
Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne: