Paasfees: Gesins-Aktiwiteit

gesins aktiwiteit - groot

Ons deel graag met julle hierdie oulike idee vir Paasfees wat julle as gesin saam kan doen.

Gesins-Aktiwiteit

Soos ons reeds vroeër gesê het, gaan Paasfees hierdie jaar heelwat anders wees as waaraan ons aan gewoond is. Ons wil graag met julle ‘n oulike aktiwiteit deel wat julle as gesin saam kan doen.

Dit wat julle vir die aktiwiteit nodig het, behoort julle in die huis te hê, en indien julle dit nie het nie kan julle iets anders gebruik.

Die aktiwiteit strek oor die 12 dae voor Paasfees met Goeie Vrydag as dag 11 en Opstanding Sondag as dag 12. Julle gaan plastiek eiers wat kan oopmaak gebruik, of boksies. Elke eier of boksie kry ‘n teksvers, voorwerp en aktiwiteit in wat julle elke dag saam as gesin doen.

Laai die Gesins-Aktiwiteit hieronder in PDF formaat af:

Paasfees Gesins-Aktiwiteit

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s