Paasfees is vir ons as christene ‘n baie belangrike tyd van die jaar. Kruispad digitale tydskrif het ‘n sinvolle hulpbron wat jy in hierdie tyd kan gebruik.
Gebruik ‘n week se stiltetyd om te lees en te oordink wat Christus se kruisiging vir jou beteken.
Volg die skakel hieronder na die leesplan:
https://www.kruispad.net/leesplan-bybeldagboek-vir-paasfees/
Jy kan dit ook hieronder in PDF formaat aflaai.
Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne