Paasfees: Betekenis van die Kruis

betekenis van die kruis - groot

As jy na iets betekenisvol soek om in hierdie paar dae voor Paasfees met jou gesin te doen, gaan loer gerus na hierdie oulike boekie van DinkJeug.

Hierdie boekie kyk na die betekenis van die kruis onder die volgende punte:

  1. Voorbeeld
  2. Oorwinning
  3. Diensbaarheid
  4. Lofprys
  5. Versoening
  6. Eenheid
  7. Teenwoordig in lyding
  8. Genesing
  9. Roeping
  10. Fees
  11. Koninkryk
  12. Hoop

Saam met elkeen punt is daar ‘n aktiwiteit wat saam as gesin gedoen kan word.

Volg die skakel hieronder na die hulpbron:

Betekenis van die kruis

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s