Kinderkerk Les: 20. Die Bybel – Ou Testament Speletjies

20. groot - ou testament speletjies

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Ou Testament Speletjies

Hierdie les kan as deel van die Kinderkerk Lesreeks oor die Bybel gebruik word, of as ‘n Funles op sy eie. Dit hersien basiese dele uit die Ou Testament deur middel van speletjies.

Ysbreker 1:  Boek ordes:  Jy kan die les begin deur die Boeke van die Bybel deur middel van bewegings te doen. Die leier sê die naam van die Bybelboek, en die kinders moet die beweging wat daarby pas saam met dit doen. (Boek ordes is ‘n ekstra dokument wat jy aflaai).

Ysbreker 2:  Bybel smokkel:  In party land mag mense glad nie die Bybel lees nie, hulle word sommer in die tronk gegooi, of hulle Bybels word verbrand. Ons moet vir hulle bid dat Jesus hulle sal beskerm en dat die mense wat die Bybels verbrand ook vir Jesus sal leer ken.  Ons moet ook vir Jesus dankie sê dat ons nog mag Bybel lees en soveel doen as wat ons kan om ons Bybels te leer ken soos ons maak in die klassie.

Daarna word daar ‘n klomp speletjies gespeel rondom seker Bybeldele:

Speletjie 1:  Toring van Babel:

Speletjie 2:  Noag en die ark:

Speletjie 3:  Skapies in die kraal:

Speletjie 4: Josef se kleed:

Speletjie 5:  Gooi Goliat om:

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK – Ou Testament Speletjies

Boeke van die Bybel Bewegings

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-kinderkerk-lesreeks/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s