‘n Aasjag (scavenger hunts) is een van daai lekker goed om jou kinders te laat doen wat nie voorbereiding van jou nodig het nie. Jy steek niks weg soos met ‘n skattejag nie, maar gebruik alles wat reeds rondom jou is. Jy kan dit buite of binne doen.
Jy gee vir die deelnemers ‘n blaai met Bybelverse op wat hulle moet lees, jy los ‘n woord uit, en hulle moet dit wat uitgelos is gaan soek. Wanneer die aasjag klaar is dan kan jy oor elke deel ‘n Bybelvasvra doen. Ons het ‘n klompie vrae saamgestel wat julle hieronder saam met die aasjag kan aflaai.
Laai die Bybel Aasjag hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees: