Bybelvasvra 6: “Charades”

6. groot - charades

Ek onthou hoeveel pret ons as kinders met charades, of “stomstreke’ gehad het. Ongelukkig het ou treffers soos hierdie met die oorneem van tegnologie êrens langs die pad verlore begin raak.

Ons het charades onlangs met ons kinders by EPIC Jeug gespeel en was VERSTOM om te sien hoe hulle dit geniet het! Die tyd was heeltemal te min vir hoeveel pret hulle hiermee gehad het!

Bybel Charades is ‘n lekker manier om ‘n Bybelvasvra pret te maak, en die kinders te kry om deel te neem. As deel van die Charades Bybelvasvra het ons ‘n klompie vrae uitgewerk wat julle saam met dit kan gebruik. Dit bestaan uit drie afdelings: Mense in die Bybel; Dinge in die Bybel en Gebeure in die Bybel.

Laai die Bybel Charades hieronder in PDF formaat af:

Charades – Mense in die Bybel Bybelvasvra

Charades – Dinge in die Bybel Bybelvasvra

Charades – Gebeure in die Bybel Bybelvasvra

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s