Bybelvasvra 6: “Charades”

Ek onthou hoeveel pret ons as kinders met charades, of “stomstreke’ gehad het. Ongelukkig het ou treffers soos hierdie met die oorneem van tegnologie êrens langs die pad verlore begin raak. Ons het charades onlangs met ons kinders by EPIC Jeug gespeel en was VERSTOM om te sien hoe hulle dit geniet het! Die tyd…