Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.
Bybel Matching Games:
Bybel ‘matching games’ is een van die lekkerste en effektiefste maniere om kinders aan moeilike begrippe in die Bybel bloot te stel.
Hier is ‘n lekker verskeidenheid speletjies, almal in Afrikaans wat jy almal gratis kan aflaai. Soos ons nuwe speletjies maak om by ons lesse te gebruik so voeg ons hulle by. Hieronder is ‘n lys van temas waarin hulle tans beskikbaar is:
- Bybel Matching Games
- Wapenrusting Matching Games
- Bybel Karakter Matching Game
- Paasfees Matching Game
- Gawes van die Gees Matching Game
- Vrugte van die Gees Matching Game
- Boeke van die Ou Testament Matching Game
- Boeke van die Nuwe Testament Matching Game
- Ma’s van die Bybel Matching Game (Moedersdag)
- Pa’s van die Bybel Matching Game (Vadersdag)
Bybel Matching games:
Pas die regte prentjie by die regte beskrywing van die Bybeldeel, karakter, gelykenisse, Ou of Nuwe Testament:
Bybel Storie Matching game – Bekende Bybeldele
Bybel Storie Matching game – Bybel karakters
Bybel Storie Matching game – Gelykenisse
Bybel Storie Matching game – Ou Testament
Bybel Storie Matching game – Nuwe Testament
Wapenrusting Matching game:
Kies watter deel van die wapenrusting by watter uitrusting-deel pas:
Wapenrusting van God -Matching-game
Bybel Karakters Matching Game:
Pas die regte Bybel karakter by die regte beskrywing:
Bybel karakters – Matching game – Karakters
Bybel karakters – Matching game – Beskrywings
Paasfees Matching Game:
Kies watter persoon tydens die Paasgebeure by watter gebeurtenis betrokke was:
Gawes van die Heilige Gees Matching Game:
Ons het die kinders eers die regte Gawe met die regte prentjie laat ‘match’en daarna moes hulle die regte definisie by die regte prentjie sit:
Gawes vd Gees – Matching game – prentjies
Gawes vd Gees – Matching game – woorde
Gawes vd Gees – Matching game – definisies
Gawes vd Gees – Matching game – antwoorde
Vrugte van die Gees Matching Game:
Pas die regte vrug by die regte prentjie:
Vrugte vd Gees – Matching Game
Vrugte van die Gees Matching Game – Woorde
Vrugte vd Gees – Matching Game – antwoorde
Boeke van die Ou Testament:
Wanneer ons ons kinders die Bybelboeke leer, dan begin ons eers by hoe die Bybel saamgestel is in die verskillende groepe. Die Boeke van die Ou Testament werk as volg:
Die Wet; Geskiedenis boeke; Gedigte; Groot Profete; Klein Profete
Die PowerPoint mag dalk help om die groepe aan die kinders te verduidelik. Die Ou Testament Matching Game gebruik die kinders om die regte boeke by die regte groepe te pas, en die Flashcards om die boeke in die regte volgorde te plaas.
PPT: Ou Testament – Groepering van Bybel Boeke
Flashcards – Boeke van die Ou Testament – Word
Boeke van die Nuwe Testament:
Die Boeke van die Nuwe Testament word in die volgende groepe ingedeel: Evangelie; Kerk Geskiedenis; Briewe; Profeties
PPT – Nuwe Testament – Groepering van Bybel Boeke
Flashcards – Boeke van die Nuwe Testament – Word
Volg die skakel hieronder na meer inligting oor Bybelboek speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/05/23/bybel-aktiwiteite-boeke-van-die-ou-testament/
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/05/22/bybel-aktiwiteite-boeke-van-die-nuwe-testament/
Ma’s van die Bybel Matching Game
Daar is tien prentjies van ma’s uit die Ou en Nuwe Testament met hulle name op. Dan is daar 10 kaartjies met beskrywings van die ma’s op wat dan by mekaar gepas moet word. Hierdie speletjie kan goed werk vir Moedersdag.
Moedersdag – Ma’s van die Bybel Matching Game
Moedersdag – Ma’s van die Bybel Matching Game – antwoorde
Pa’s van die Bybel Matching Game
Daar is tien prentjies van pa’s uit die Ou en Nuwe Testament met hulle name op. Dan is daar 10 kaartjies met beskrywings van die pa’s op wat dan by mekaar gepas moet word. Hierdie speletjie kan goed werk vir Vadersdag.
Vadersdag – Pa’s van die Bybel Matching Game
Vadersdag – Pa’s van die Bybel Matching Game – antwoorde
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/06/10/hulpbronne-bybel-matching-games/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/06/10/hulpbronne-bybel-matching-games/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/06/10/hulpbronne-bybel-matching-games/ […]
LikeLike