AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Die tema van hierdie kwartaal se lesse is God die Vader, elke week word ‘n ander eienskap van God behandel ten einde God die Vader beter te leer ken.
Daar is ook lesse oor die Drie-Eenheid vir Juniors en Sondagskool by die volgende skakels:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/09/18/junior-jeugles-drie-eenheid/
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/05/01/jeugles-drie-eenheid/
DRIE-EENHEID:
In hierdie les praat ons oor die Drie Eenheid en verduidelik dit prakties vir die
kleintjies. Die Drie Eenheid is ‘n moeilike konsep selfs vir grootmense en ons wil met hierdie les begin om die konsep aan die kleintjies bekend te stel.
EKSTRA HULP:
Lambsongs.co.nz
As jy nog nie op lambsongs se webtuiste was nie dan mis jy beslis baie. Volledige Bybelverhale is geillustreer in kleur of swart en wit. Jy kan dit in ‘n groot boek of die storie op een bladsy kry. Die lesse is in pdf of publisher formaat. As jy die lesse wil vertaal dan ‘copy and paste’ jy net die prentjies na word en tik jou eie Afrikaanse storie onderaan.
http://www.lambsongs.co.nz/Bible%20Story%20new_testament.htm
Hier is die prente vir die storie oor Jesus wat gedoop word soos jy op lambsongs sal vind:
John The Baptist 1 page story col
John The Baptist 1 page story b+w
Nog skakels:
Die volgende skakels het baie oulike gratis prente van die hele verhaal van Jesus wat gedoop word wat jy as deel van jou les kan gebruik.
http://www.freebibleimages.org/illustrations/preschool-jesus-baptised/
http://www.freebibleimages.org/illustrations/gnpi-013-jesus-baptism/
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/
[…] https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/06/08/kinderkerk-les-drie-eenheid/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/06/08/kinderkerk-les-drie-eenheid/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/06/08/kinderkerk-les-drie-eenheid/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/06/08/kinderkerk-les-drie-eenheid/ […]
LikeLike