KIX Lesreeks 5: Rigters tot Samuel

5. groot

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied.

In hierdie vyfde boek sal jy ses lesse met die volgende temas vind:

  1. Die Rigters
  2. Gideon
  3. Simson
  4. Naomi, Rut en Boas
  5. ‘n Seun vir Hanna
  6. Samuel as profeet

Hierdie reeks bestaan uit 24 blaaie wat jy almal gratis by die skakel hieronder kan aflaai en print:

Click to access KIX-Boek-5-Rigters-tot-Samuel.pdf

Volg die skakel hieronder na KIX se ander lesreekse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kix-lesreekse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s