KIX Lesreeks 5: Rigters tot Samuel

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied. In hierdie vyfde boek sal jy ses…

Minute-To-Win-It: Dawid

Hierdie is die dertiende van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…

I Spy: Ou Testament Verhale

Met die kerkdienste se getalle wat weer verminder is, en stygende COVID getalle het ons tans bitter min kinders in die kerk. Dit maak dit dus moeilik om ‘n lesreeks te doen, want eredienste word nie konstant deur dieselfde kinders bygewoon nie. Ons is dus besig om na ander maniere te kyk om Bybelkennis by…

Aasjag: Boeke van die Ou Testament

Hier is ‘n lekker pret manier om bietjie meer oor die boeke van die Ou Testament te leer. Children’s Ministry deals het so rukkie terug ‘n Ou Testament ‘scavenger hunt’ (Aasjag) saamgestel. Dit is so oulik dat ons dit vir ons eie kinders na Afrikaans vertaal het. Ons deel dit graag met julle, en sluit…

Bybel Boek Bewegings: Boeke van die Ou Testament

Om Bybel boeke vir ons kinders te leer is een van die moeilikste goed om te doen. Ons het besluit om by ons kleintjies te begin. Ons het vir elke Bybelboek ‘n beweging uitgewerk en op hierdie manier leer ons die boeke van die Bybel vir ons kinders. Dis ongelooflik hoe ons kleintjies dit onthou…