Bybel Boek Bewegings: Boeke van die Ou Testament

OT Bybel boek bewegings - groot

Om Bybel boeke vir ons kinders te leer is een van die moeilikste goed om te doen. Ons het besluit om by ons kleintjies te begin.

Ons het vir elke Bybelboek ‘n beweging uitgewerk en op hierdie manier leer ons die boeke van die Bybel vir ons kinders. Dis ongelooflik hoe ons kleintjies dit onthou OMDAT ons dit deur middel van bewegings leer.

Ons is tans nog besig met die bewegings vir die boeke van die Nuwe Testament, maar het bewegings vir al die boeke van die Ou Testament uitgewerk en deel dit graag met julle.

Laai die bewegings van die Ou Testament boeke hieronder in PDF formaat af:

Ou Testament – Bybelboek Bewegings

Volg die skakel hieronder na ons ander Boeke van die Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/boeke-van-die-bybel/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s