Bybelboeke 101
DinkJeug het ‘n baie oulike hulpmiddel vir die leer, en beter verstaan, van die Bybelboeke saamgestel. Hierdie hulpmiddel kan kinders en tieners (en natuurlik ook leiers!) help om ‘n beter begrip oor die 66 boeke van die Bybel te vorm. Elke voorblad bevat die boek se naam, ‘n nommer wat die boek se ligging in die Bybel…