Hier is nou baie beslis ‘n oulike hulpbron.
Bybelboek Boekmerke:
GK Jeug het uitdrukbare boekmerke in Afrikaans saamgestel wat jy gratis van hulle webtuiste kan aflaai en in jou Bybel kan hou vir maklike gebruik.
Hulle het nog ‘n stap verder gegaan en een gemaak wat jy self kan inkleur, en een wat reeds in kleur is en net uitgedruk en uitgeknip kan word.
Hierdie is ‘n baie oulike hulpmiddel om vir jou kinders aan die begin van die jaar te gee voordat jy julle die Boeke van die Bybel leer.
Volg die skakel hieronder na GK Jeug se webtuiste om hierdie oulike hulpbronne af te laai:
1. https://www.gkjeug.co.za/inkleur-boekmerke-van-die-boeke-van-die-bybel/
2. https://www.gkjeug.co.za/boeke-van-die-bybel-kleurvolle-boekmerke/
Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor die Boeke van die Bybel:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/boeke-van-die-bybel/