Kinderkerk Les: 3. Wapenrusting – Swaard van die Gees

AGTERGROND: Kinderkerk lesse is geskryf vir Graad R-6 kinders. Ons graad R-3 groep kom in een lokaal bymekaar, en ons graad 4-6 groep in ‘n ander lokaal. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.

Swaard van die Gees:

Tydens hierdie les leer die kinders wat die Swaard van die Gees is, hoe belangrik dit is en hoe ons kan leer om dit in ons alledaagse lewens te gebruik.

Laai die les oor die Swaard van die Gees hieronder in PDF formaat af:

3. SKOLEBEDIENING – Swaard van die Gees

3. Swaard – wordsearch

Volg die skakel hieronder na die lesse oor die ander dele van die Wapenrusting van God:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/wapenrusting-kinderkerk-lesreeks/

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s