Ontsyfer die Boeke van die Bybel
Ons het nog ‘n Bybel aktiwiteit saamgestel wat julle as ‘n les kan gebruik. Ontsyfer die Boeke van die Bybel Vir hierdie speletjie het ons 15 boeke van die Bybel gevat en die helfte van die name daarvan met prentjies vervang. Die idee is dat die kinders moet raai watter Bybelboek dit is. Ons het…