Hier is ‘n lekker pret manier om bietjie meer oor die boeke van die Nuwe Testament te leer. Children’s Ministry deals het so rukkie terug ‘n Nuwe Testament ‘scavenger hunt’ (Aasjag) saamgestel. Dit is so oulik dat ons dit vir ons eie kinders na Afrikaans vertaal het. Ons deel dit graag met julle, en sluit Children’s Ministry deals se Engelse weergawe in.
Laai die Aasjag hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Boeke van die Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/boeke-van-die-bybel/