Vadersdag: Aasjag
Ja, jy het reg gesien, ‘n Vadersdag Aasjag. Ons het ‘n soortgelyke Engelse weergawe êrens op die internet raakgeloop en besluit dis so oulik dat ons dit vir ons eie kinders aangepas het in Afrikaans. Ons deel dit graag met julle: Laai die Vadersdag Aasjag hieronder in PDF formaat af: Vadersdag Aasjag Volg die skakel…