Sterkte met die Eksamen 2

sterkte met die eksamen - groot 2

Hier is so paar versies vir die eksamen wat ons self gemaak het, wat ons graag met julle wil deel.

Sterkte met die eksamen kaartjies:

Ons het ses kaartjies gemaak in drie verskillende style, hieronder is voorbeelde van drie.

Laai die kaartjies hieronder in PDF formaat af:

Sterkte met die eksamen kaartjies 1

Sterkte met die eksamen kaartjies 2

Sterkte met die eksamen kaartjies 3

Take a Break – Take a Kit Kat

Hier is iets wat julle op ‘n Kit Kat sjokolade kan plak vir bietjie ekstra motivering:

Laai die Kit Kat versie hieronder in PDF formaat af:

Take a break – Take a Kit Kat

10 Eksamen Wenke:

Hier is so lekker ‘tong-in-die-kies’, maar ook heelwat waarhede waarop ons êrens op afgekom het. Jy kan dit in PDF formaat aflaai, of in PowerPoint formaat. Hieronder is hoe die PowerPoint se slides lyk

10 Eksamen wenke

Slide2

Slide3

Slide4

Slide5

Slide6

Slide7

Slide8

Slide9

Slide10

Slide11

Laai die 10 Eksamen wenke hieronder af:

10 Eksamen wenke PPT

10 Eksamen wenke10 Eksamen Wenke – Slides in WORD

Internet Hulpbronne

Hier is nog ‘n paar oulike “Sterkte met die Eksamen” boodskappies wat ons op die Internet opgespoor het:

matrieks 4

Volg die skakel hieronder na ons ander Eksamen hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/2018/10/19/sterkte-met-die-eksamen/

Volg die skakels hieronder na ons Matriek Eksamen hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/2019/10/21/spesiaal-vir-ons-matrieks/

https://algoagemeenskapskerk.com/2020/11/04/spesiaal-vir-ons-matrieks-2/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s