Sterkte met die Eksamen 2

Hier is so paar versies vir die eksamen wat ons self gemaak het, wat ons graag met julle wil deel. Sterkte met die eksamen kaartjies: Ons het ses kaartjies gemaak in drie verskillende style, hieronder is voorbeelde van drie. Laai die kaartjies hieronder in PDF formaat af: Sterkte met die eksamen kaartjies 1 Sterkte met…

Spesiaal vir ons Matrieks 2

Sjoe, ek kan nie glo dis alweer hierdie tyd van die jaar nie. Ons matrieks is vir ons gemeente baie belangrik, en ons bid die Sondag voordat hulle met die eind-eksamen begin vir hulle as groep in die kerk. Ons probeer ook om iets spesiaal vir hulle te gee om hulle deur die eksamen daaraan…