Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.
In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:
55. Die Geheim
56. God sien jou raak
57. Maak nie saak wie jy is nie!
58. Moenie bekommerd wees nie!
59. Daar is Hoop
Laai die Personeelkamer Opening hieronder in PDF formaat af:
55. PERSONEELKAMER OPENING – Die Geheim
56. PERSONEELKAMER OPENING – God sien my raak
57. PERSONEELKAMER OPENING – Dit maak nie saak wie jy is nie
58. PERSONEELKAMER OPENING – Moenie bekommerd wees nie
59. PERSONEELKAMER OPENING – Daar is Hoop
Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/