Personeelkamer Opening: Nr. 55 – 59

Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post…

Personeelkamer Opening: 41. Hoop en COVID

Hierdie is ons een en veertigste Personeelkamer Opening. Hoop en COVID Wanneer ons die woord COVID hoor dan wek dit baie emosies by meeste van ons op, meestal negatief. Daar is egter baie wat ons geestelik rondom die COVID veiligheids- maatreëls kan leer. Dit kan ons hoop gee in ‘n tyd waarin dinge nie altyd…

Personeelkamer Opening: 18. God sorg vir ons

Hierdie is ons agtiende Personeelkamer Opening. God sorg vir ons In die konsentrasiekamp, meer as 100 jaar gelede, sit Anette Marais op ’n stomp en skud die stof van haar verslete klere af. Rondom haar sit die groepie bekende gesigte van moeë vrouens. Net ’n paar tree verder is die hoë draad van die konsentrasie…

Personeelkamer Opening: 15. Amen en Koebaai

Hierdie is ons vyftiende Personeelkamer Opening. Amen en Koebaai Pierre Cronjè het hierdie pragtige stukkie “Amen en Koebaai” geskryf. Ek weet nie van jou nie, maar ek het twee soorte bid in my lewe: Die een is sommer die gewone praat met God, geliefdes voor Sy voete lê, Hom aanbid vir Sy liefde en sorg,…

Personeelkamer Opening: 14. Teddy se krale

Hierdie is ons veertiende Personeelkamer Opening. Teddy se krale Sy het voor haar graad 5 klas gestaan, en vir die kinders vertel dat sy hulle almal ewe lief het, maar soos die meeste onderwysers het sy geweet sy vertel ‘n leuen. Want heel voor in die klas, was daar ‘n seuntjie met die naam van Teddy…