Seksuele Molestering: Poppekas 2

Hierdie is ons tweede poppekas storie oor die bewusmaking van seksuele molestering by kinders, ‘n onderwerp wat ons baie naby aan die hart lê. Kinders is so onskuldig, en vertrou mense so maklik, daarom is dit BAIE belangrik dat ons gereeld met ons kinders oor die onderwerp sal praat. Ekself praat van kleins af op…

Seksuele Molestering: Plakkate

Ons het hierdie plakkaat “My body saftey rules” al heelwat op facebook gesien, veral tydens kinderbeskermings week, en groot was ons verbasing toe ons op ‘n Afrikaanse weergawe afgekom het. Die plakkaat is eintlik in ‘n hele klomp tale beskikbaar, selfs Xhosa. Volg die skakel hieronder na die webtuiste waar die plakkate in verskillende tale…

Seksuele Molestering: Inkleurprente

Ons het op ‘n baie oulike webtuiste afgekom – TheMamaBearEffect.org – met die oulikste prentjies wat jy vir inkleur of plakkate kan gebruik, as deel van bewusmaking van seksuele molestering. Ons het dit vir ons eie doeleindes na Afrikaans vertaal en deel dit graag met julle. Indien jy die Engelse stel wil gebruik, volg die…

Poppekas: Seksuele Molestering

Nasionale Kinderbeskermingsweek vind hierdie jaar van 30 Mei – 7 Junie plaas. Tydens hierdie week word bewustheid rondom kinders se veiligheid op verskeie maniere geskep. Poppekas Storie: Ons is in die proses om ‘n paar poppekas stories oor die bewusmaking en voorkoming van seksuele molestering te skryf. Hou gerus die Blog dop vir die nuwe…