Seksuele Molestering: Inkleurprente

inkleurprente - groot

Ons het op ‘n baie oulike webtuiste afgekom – TheMamaBearEffect.org – met die oulikste prentjies wat jy vir inkleur of plakkate kan gebruik, as deel van bewusmaking van seksuele molestering. Ons het dit vir ons eie doeleindes na Afrikaans vertaal en deel dit graag met julle.

Indien jy die Engelse stel wil gebruik, volg die skakel hieronder:

Coloring Pages

Laai die inkleurprente in Afrikaans hieronder in PDF formaat af:

Inkleurprente – Voorkoming van Seksuele molestering – sonder rame

Inkleurprente – Voorkoming van Seksuele molestering – met rame

Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor seksuele molestering:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/seksuele-molestering/

 

Leave a comment