Bybel Kopkrappers: God se Vreemde Opdragte 1

oprag 1 - groot

Ons volgende afdeling Bybel Kopkrappers handel rondom God se vreemde opdragte. Jy sal van die kopkrappers ook op ander plekke en onder verskillende kategorieë op die Blog vind, maar op hierdie manier is dit makliker om by dit uit te kom.

God se Vreemde Opdragte 1

Hierdie afdeling van die Bybel Kopkrappers kyk na opdragte wat vir God vir mense in die Bybel gegee het wat vir ons vreemd lyk en klink. Dit help ons om die Bybel beter te leer ken, want heelwat van hierdie vreemde opdragte is dele van die Bybel wat ons nie regtig veel van weet nie. Elke vreemde opdrag is in ‘n ander formaat om dit interessant te hou.

Ons het 10 Bybel kopkrappers oor God se vreemde Opdragte wat ons in twee posts met julle gaan deel.

Jy kan dit as ‘n bykomende aktiwiteit gebruik wanneer jy die verskillende verhale met jou kinders by die Kinderkerk of Sondagskool behandel. Dis ook ‘n lekker pret manier om huisgodsdiens te doen.

Laai die eerste vyf Kopkrappers oor God se vreemde opdragte hieronder in PDF formaat af:

Vreemde Opdrag 1 – Abraham

Vreemde Opdrag 2 – Elia

Vreemde Opdrag 3 – Esegiël

Vreemde Opdrag 4 – Gideon

Vreemde Opdrag 5 – Hosea

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Kopkrappers:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-kopkrappers/

Leave a comment