KIX Kinders het hulle eerste Afrikaanse handleiding, KleuterKIX, geskryf. Hierdie materiaal is nou op hulle webwerf beskikbaar!
Hierdie materiaal is vir almal wat met 3-5 jariges werk en ideaal om in ‘n VKO-dagprogram te gebruik. Elke handleiding bevat 20 Bybelstories en elke storie het vyf idees met aktiwiteite en speletjies wat daarby pas. Dit is jou keuse of jy die aktiwiteite apart doen of op een dag kombineer en aanpas (tuis of by die skool) volgens jou kleuter of groep se behoeftes.
Kyk uit vir die res van hierdie materiaal wat (ook in Engels) stelselmatig bygevoeg sal word.
Volg die skakel hieronder om hierdie handleiding gratis af te laai:
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse: