Sondagskool les: Hoe praat God met ons? Snr.

hoe praat god met ons - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Hoe praat God met ons? 

Hoe praat God met ons? Hierdie is ‘n onderwerp wat baie mense vrae oor het, en wat werklik moeilik is om te verduidelik. Ons het weereens probeer om dit so eenvouding en interaktief as moontlik te probeer hou, en terug te gaan na die Woord van God toe. Die hele les bestaan basies net uit voorbeelde uit die Bybel uit. Omdat dit so ‘n komplekse onderwerp is het ons dit oor twee weke behandel.

Om hierdie les vir die kinders interessant te hou, het ons dit in die vorm van ‘stasies’ gedoen. By elke stasie was daar ‘n ander opdrag en ander voorbeelde uit die Bybel uit. Dit klink en lyk dalk baie kompleks, maar dis eintlik baie eenvoudig wanneer jy deur die materiaal werk.

Hoe praat God met ons 1

JEUGLES – Hoe praat God met my 1

Stasie 1 – worksheet

Stasie 1 – versies

Stasie 1 – antwoorde

Stasie 2 – Leidraad 1 – Ou en Jong profeet – leeu

Stasie 2 – Leidraad 1 – Jona onder boom

Stasie 2 – Leidraad 1 – Saul – altaar

Stasie 2 -Leidraad 2 – Jona – walvis

Stasie 2 – Leidraad 3 vir elke misdaad – teksverse

Stasie 2 – Uitdeelstuk en Leidrade

Stasie 3 – Uitdeelstuk

Stasie 3 – Teksverse

Hoe praat God met ons 2

JEUGLES – Hoe praat God met my 2

Uitdeelstuk

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-snr/

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s