Sondagskool les: Laat jou liggie skyn Snr.

laat jou liggie skyn - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Laat jou liggie skyn

“Laat jou liggie skyn”  is ‘n baie bekende amper gesegde waarmee ons binne die kerk grootgeword het. Ongelukkig leer ons nie altyd ons kinders wat dit werklik beteken nie, en daarom trap so baie van hulle mis, omdat ons as volwassenes te bang is om die volle waarheid soos dit in God se Woord staan vir hulle te leer. Dan verstaan ons nie hoekom ons kinders so baie ‘compromise’ met die wêreld nie. Ons is bang as hulle die volle waarheid weet hulle nie daarvoor gaan kans sien nie, en ‘n halwe eier is dalk beter as ‘n leë dop?

Kom ons leer ons kinders die volle waarheid – ‘n lewe sonder kompromieë met die wêreld en laat HULLE toe om die keuse te maak.

Soos julle kan sien is ons BAIE passievol oor hierdie onderwerp en dat ons ons kinders REG moet leer.  Hier is die lesse wat ons met ons kinders daaroor gedoen het.

JEUGLES – Laat jou liggie skyn 1

JEUGLES – Laat jou liggie skyn 2

JEUGLES – Laat jou liggie skyn 3

Laat jou Liggie skyn 3 – Uitdeelstuk

Laat jou Liggie skyn 3 – Werksvel – Kategoriee

Volg die skakel hieronder na al ons ander hulpbronne rondom die onderwerp:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/05/12/lesreeks-senior-sondagskool-wees-lig/

 

 

 

 

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s