#Sleutelgedagtes: Praise and Worship

Praise and Worship of Lofprysing en Aanbidding is ‘n baie belangrike deel van ons verhouding met God. Ongelukkig sukkel meeste van ons om die kinders te kry om daaraan deel te neem. Hier is ‘n paar van die probleme rondom kinders en Praise and Worship: Ons weet nie altyd van watter Praise and Worship musiek…

Sondagskool les: Praise and Worship Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Praise and…